Nicole Arbour (gebore 26 Junie 1985) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Rocker (2008), You Might as Well Live (2009), en Silent But Deadly (2011), en in die televisiereeks Howie Do It (2008).

Filmografie Rolprente 2008: The Rocker 2009: You Might as Well Live 2011: Silent But Deadly

Televisiereekse 2007: Party Mamas 2008: Howie Do It 2013: CMT's Hottest 2015: The Gavin McInnes Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu