Aaron Abrams (gebore 12 Mei 1978) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente YPF (2007) en Closet Monster (2015), en in die televisiereekse Hannibal (2013) en Blindspot (2015).
Filmografie Rolprente 2007: YPF 2009: At Home by Myself... with You 2009: Grado 3 2011: Take This Waltz 2011: 388 Arletta Avenue 2013: It Was You Charlie 2015: Closet Monster 2017: From Jennifer 2018: The Go-Getters 2018: Nose to Tail 2019: The Lovebirds 2019: Dead Friends
Televisiereekse 2009: Producing Parker 2013: Hannibal 2015: Blindspot
Video's 2007: The Making of 'The State Within''' 2014: Hannibal: This Is My Design''
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense