Patrick J. Adams (gebore 27 Augustus 1981) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Old School (2003) en 6 Month Rule (2011), en in die televisiereekse Suits (2011) en Legends of Tomorrow (2016).

Filmografie Rolprente 2003: Old School 2005: Façade 2008: Extreme Movie 2009: Weather Girl 2009: The Waterhole 2009: Rage 2011: 6 Month Rule 2016: Car Dogs 2018: Clara

Televisiereekse 2011: Suits 2016: Legends of Tomorrow 2017: Pillow Talk 2018: CTV News at Six Toronto

Televisierolprente 2005: Christmas in Boston 2006: Orpheus 2008: Good Behavior 2009: The Dealership

Video's 2001: For the Record 2008: 3 Days Gone

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu