TSV Aindling is 'n sportklub uit Aindling in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir tennis, ysbal, vlugbal, gimnastiek en ski.
Die klub is in 1946 gestig as TSV Aindling-Todtenweis. Die klub het die huidige naam in 1950 aangeneem en in 1956 het TSV Pichl by die klub aangesluit.
Die klub se tuisveld was van 1947 tot 1973 die TSV-Sportplatz an der Gamlinger Straße, waarna die Sportanlage am Schüsselhauser Kreuz betrek is. Die naam is in 1990 verander na die huidige Stadion am Schüsselhauser Kreuz.
Die klub se grootste prestasie was om in 2003 en 2004 die hoofrondte van die DFB-Pokal te haal.
Onlangse ligaposisionering 1991-92 (V) Bezirksoberliga 1ste 1992-93 (IV) Landesliga Beiere-Suid 7de 1993-94 (V) Landesliga Beiere-Suid 15de 1994-95 (V) Landesliga Beiere-Suid 1995-96 (V) Landesliga Beiere-Suid 2de 1996-97 (IV) Oberliga Beiere 13de 1997-98 (IV) Oberliga Beiere 13de 1998-99 (IV) Oberliga Beiere 11de 1999-00 (IV) Oberliga Beiere 7de 2000-01 (IV) Oberliga Beiere 7de 2001-02 (IV) Oberliga Beiere 9de 2002-03 (IV) Oberliga Beiere 7de 2003-04 (IV) Oberliga Beiere 1de 2004-05 (IV) Oberliga Beiere 14de 2005-06 (IV) Oberliga Beiere 7de 2006-07 (IV) Oberliga Beiere 7de 2007-08 (IV) Oberliga Beiere
Eksterne skakels Amptelike klubblad
Oberliga Beiere 2007/08-seisoen TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - 1. FC Eintracht Bamberg - SpVgg Bayreuth - SpVgg Greuther Fürth II - TSV Großbardorf - SV Heimstetten - SpVgg Beiere Hof - FC Kempten - FC Memmingen - FC Ismaning - 1.FC Neurenberg II - 1. FC Schweinfurt 05 - TSG Thannhausen - SpVgg Unterhaching II - SpVgg Weiden - Würzburger FV
Aindling