Saam met integrasie vorm differensiasie die hoofbewerkings van kalkulus. In die onderstaande lys is f en g differensieerbare funksies van die reële getal s. c is ook 'n reële getal.

Hierdie lys van afgeleides is voldoende om enige elementêre funksie te differensieer.

Algemene reëls by die afleiding van funksies

Produkreël

Kwosiëntreël

Kettingreël

Afgeleides van eenvoudige funksies

Afgeleides van eksponensiële funksie en logaritmes

Afgeleides van trigonometriese funksies

Afgeleides van hiperboliese funksies

Afgeleides van inverse funksies

Verwysings Stewart, J. (2003). Single Variable Calculus. (5th ed.). Belmont, USA: Thomson Learning. Groenewald, G.J., Hitge, M. (2005). Analise II Studiegids vir WISK121A. Potchefstroom: Noordwes-Universiteit. Jordan, D.W., Smith, P. (2002). Mathematical techniques: An introduction for the engineering, physical and mathematical sciences. USA: Oxford University Press.

Aantekeninge Sien ook Lys van integrale

Hierdie artikel is 'n vertaling van die Engelse Wikipedia artikel Table of derivatives

Afgeleides Afgeleides, Lys van

pl:Pochodna funkcji#Pochodne funkcji elementarnych