Manpreet Bambra (gebore 10 Julie 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fast (2012) en Ravers (2018), en in die televisiereekse Wizards vs. Aliens (2012) en Free Rein (2017).
Filmografie Rolprente 2012: Fast 2018: Ravers
Televisiereekse 2011: Postcode 2012: Wizards vs. Aliens 2017: Free Rein
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu