Rupert Vansittart (gebore 10 Februarie 1958) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Four Weddings and a Funeral (1994), Braveheart (1995), en The Iron Lady (2011), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 1994: Four Weddings and a Funeral 1995: Braveheart 2011: The Iron Lady

Televisiereekse 1990: Mr. Bean 2003: My Dad's the Prime Minister 2011: Game of Thrones

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu