Callum Turner (gebore 15 Februarie 1990) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Queen & Country (2014), Green Room (2015), en Tramps (2016).
Filmografie Rolprente 2014: Queen & Country 2015: Green Room 2016: Tramps 2017: The Only Living Boy in New York 2017: Mobile Homes
Televisiereekse 2015: Glue Online 2024: Masters of the Air
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu