Richard Rycroft (gebore 28 Junie 1960) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bridget Jones's Baby (2016) en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Filmografie Rolprente 2016: Bridget Jones's Baby
Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2015: Charity Starts at Home
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu