David Sant (gebore 1968) is 'n Engelse regisseur en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Jonathan Creek (1997), Benidorm (2007), Bluestone 42 (2013), en Yonderland (2013).
Filmografie Televisiereekse 1986: Pingu 1997: Jonathan Creek 1998: Comedy Nation 2005: Ideal 2006: Time Trumpet 2007: Benidorm 2013: Bluestone 42 2013: Yonderland
Televisierolprente 2003: Posh & Becks' Big Impression: Behind the Scenes & Extra Bits 2007: Columbus: The Lost Voyage 2013: The Home Office
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu