Peter Serafinowicz (gebore 10 Julie 1972) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shaun of the Dead (2004), Guardians of the Galaxy (2014), Spy (2015), en John Wick: Chapter 2 (2017).

Filmografie Rolprente 2004: Shaun of the Dead 2008: Tales of the Riverbank 2014: Guardians of the Galaxy 2015: Spy 2017: John Wick: Chapter 2 2017: An Ordinary Man

Televisiereekse 1998: How Do You Want Me? 1998: Alexei Sayle's Merry-Go-Round 1998: Sermon from St. Albion's 2001: World of Pub 2002: 15 Storeys High 2002: Look Around You 2003: Hardware 2007: The Peter Serafinowicz Show 2009: Stewart Lee's Comedy Vehicle 2009: As Seen on TV 2010: Running Wilde 2010: Driver Dan's Story Train 2011: NTSF:SD:SUV 2012: Axe Cop 2014: Mr. Sloane 2015: The Adventures of OG Sherlock Kush 2017: The Tick

Televisierolprente 1998: Europigeon 2007: Tapping the Wire 2009: Snake 'n' Bacon 2012: Bad Sugar

Video's 2004: Funky Pete

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu