Daniel Sharman (gebore 25 April 1986) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Immortals (2011) en The Collection (2012), en in die televisiereekse The Nine Lives of Chloe King (2011) en Teen Wolf (2011).

Filmografie Rolprente 2011: Immortals 2011: The Last Days of Edgar Harding 2012: The Collection

Televisiereekse 2011: The Nine Lives of Chloe King 2011: Teen Wolf 2012: Teen Wolf Revelations 2018: Medici: The Magnificent

Televisierolprente 2007: Starting Over 2013: When Calls the Heart 2015: LFE

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986