Darren Shahlavi (5 Augustus 1972 – 14 Januarie 2015) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Spy (2002), Alone in the Dark (2005), Ip Man 2 (2010), en Repo Men (2010).
Filmografie Rolprente 1991: Hero's Blood 1991: The Turbulent Affair 1994: Hong tian mi ling 1997: Bloodmoon 1998: Dian zi ge men zhan shi 1999: Hostile Environment 1999: Lethal Combat 2001: Xtreme Warriors 2002: I Spy 2003: Sometimes a Hero 2003: Beyond the Limits 2004: Summer Storm 2005: Alone in the Dark 2010: Ip Man 2 2010: Repo Men 2010: Born to Raise Hell
Televisiereekse 2012: Metal Hurlant Chronicles
Televisierolprente 2012: Aladdin and the Death Lamp
Video's 2003: I Spy: The Slugafest
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu