Matthew Scurfield (gebore 2 Februarie 1948) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raiders of the Lost Ark (1981), 1984 (1984), en A Different Loyalty (2004).
Filmografie Rolprente 1981: Raiders of the Lost Ark 1984: 1984 2004: A Different Loyalty
Televisiereekse 1992: Bunch of Five
Televisierolprente 1972: Images
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu