Robin Sachs (5 Februarie 1951 – 1 Februarie 2013) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lost World: Jurassic Park (1997), Galaxy Quest (1999), en Ocean's Eleven (2001).

Filmografie Rolprente 1994: Innocent Adultery 1997: The Lost World: Jurassic Park 1999: Galaxy Quest 2001: Ocean's Eleven

Televisiereekse 1972: Love and Mr Lewisham 1977: Rob Roy 1983: Chessgame 1992: Box Office America

Televisierolprente 1986: The Alamut Ambush

Video's 2002: Megalodon 2009: Galaxy Quest: By Grabthar's Hammer, What Amazing Effects

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu