Tolga Safer (gebore 26 Junie 1982) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Goblet of Fire (2005) en American Assassin (2017), en in die televisiereeks Spotless (2015).
Filmografie Rolprente 2005: Harry Potter and the Goblet of Fire 2017: American Assassin
Televisiereekse 2015: Spotless
Video's 2006: Meet the Champions
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu