Mark Rylance (gebore 18 Januarie 1960) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bridge of Spies (2015), The Gunman (2015), The BFG (2016), Dunkirk (2017) en The Outfit (2022).
Filmografie Rolprente 1995: Angels and Insects 1995: Institute Benjamenta, or This Dream That One Calls Human Life 2001: Intimacy 2008: The Other Boleyn Girl 2013: Muse of Fire 2014: We Are Many 2015: Bridge of Spies 2015: The Gunman 2016: The BFG 2016: The Colorado 2017: Dunkirk 2021: Don't Look Up The Kidnapping of Edgardo Mortara Waiting for the Barbarians 2022: The Outfit Televisiereekse 1999: The River 2012: Shakespeare in Italy 2014: Bing Televisierolprente 1993: Encounters: In Lambeth 2003: Richard II 2005: The Government Inspector Video's 2016: Melissa Mathison: A Tribute''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu