Darryl Read (19 September 1951 – 23 Junie 2013) was 'n Engelse akteur, skrywer, en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Five Have a Mystery to Solve (1964), Daylight Robbery (1964), en Remember a Day (2000), en in die televisiereeks Mystery and Imagination (1966).

Filmografie Rolprente 1964: Five Have a Mystery to Solve 1964: Daylight Robbery 2000: Remember a Day

Televisiereekse 1963: The Young Detectives 1964: You and the World 1966: Mystery and Imagination 1967: River Rivals

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu