Corin Redgrave (16 Julie 1939 – 6 April 2010) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Man for All Seasons (1966), Excalibur (1981), Four Weddings and a Funeral (1994), en Enigma (2001).

Filmografie Rolprente 1966: A Man for All Seasons 1968: The Girl with a Pistol 1971: La vacanza 1971: Von Richthofen and Brown 1974: Between Wars 1976: Surreal Estate 1981: Excalibur 1994: Four Weddings and a Funeral 1996: Indecent Acts 2001: Enigma

Televisiereekse 1968: The Tenant of Wildfell Hall 1992: Performance

Televisierolprente 1970: Hassan 1971: Thick as Thieves 1982: L'ombre sur la plage 1995: Circles of Deceit: Dark Secret 2007: The Relief of Belsen

Video's 2006: Welcome to World War One

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu