Toby Regbo (gebore 18 Oktober 1991) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. Nobody (2009), Someday This Pain Will Be Useful to You (2011), One Day (2011), en U Want Me 2 Kill Him? (2013).
Filmografie Rolprente 2009: Mr. Nobody 2009: Glorious 39 2011: Someday This Pain Will Be Useful to You 2011: One Day 2013: U Want Me 2 Kill Him?
Televisiereekse 2013: Reign
Televisierolprente 2012: Treasure Island
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense