Sean Rigby (gebore 15 Augustus 1989) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks Endeavour (2012).
Filmografie Televisiereekse 2012: Endeavour
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu