Daniel Roche (gebore 14 Oktober 1999) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Thunderers en in die televisiereekse Casualty (1986), Outnumbered (2007), en Just William (2010).

Filmografie Rolprente The Thunderers

Televisiereekse 1986: Casualty 2007: Outnumbered 2010: Just William 2011: Match of the Day Kickabout

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu