Carlo Rota (gebore 17 April 1961) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Boondock Saints (1999), Saw V (2008), en Brick Mansions (2014).
Filmografie Rolprente 1997: City of Dark 1998: Clutch 1999: The Boondock Saints 2005: Horsie's Retreat 2008: Saw V 2009: Shark City 2011: Ecstasy 2014: Brick Mansions 2017: Welcome to Nowhere Bones of Flesh The Diggers
Televisiereekse 1997: La Femme Nikita 1999: Relic Hunter 2000: The Edible Road Show 2006: At the Hotel 2007: Little Mosque on the Prairie 2010: Goldilocks 2016: Jean-Claude Van Johnson 2017: Ransom
Televisierolprente 2008: Othello the Tragedy of the Moor 2008: Flying the Secret Sky: The Story of the RAF Ferry Command 2010: Love Letters
Video's 1994: L'âge des images III: Comment filmer Dieu 2009: The Fatal Five 2010: 24: Chloe's Arrest
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu