Alex Roe (gebore 9 Mei 1990) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 5th Wave (2016) en Hot Summer Nights (2017).

Filmografie Rolprente 2000: The Calling 2016: The 5th Wave 2017: Hot Summer Nights 2017: Rings 2018: Forever My Girl

Televisiereekse 2005: The Fugitives 2018: Siren

Televisierolprente 2014: Unstrung

Video's 2017: Rings: Resurrecting the Dead, Bringing Samara Back 2017: Rings: Scary Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Engelse sokkerspelers Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu