Sam Retford (gebore 22 Junie 1999) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks Ackley Bridge (2017).

Filmografie Televisiereekse 2017: Ackley Bridge

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu