Lewis Reeves (gebore 29 Maart 1988) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Misfits (2009), Unforgotten (2015), en Crazyhead (2016).

Filmografie Televisiereekse 2009: Misfits 2013: Lee Nelson's Well Funny People 2015: Unforgotten 2016: Crazyhead

Televisierolprente 2015: Harry Price: Ghost Hunter

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu