Paul Ready is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Tunnel (2013), Utopia (2013), Motherland (2016), en The Terror (2018).
Filmografie Rolprente 2010: National Theatre Live: London Assurance
Televisiereekse 2013: The Tunnel 2013: Utopia 2016: Motherland 2018: The Terror 2018: Bodyguard
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1977