Leon Ockenden (gebore 16 Augustus 1978) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Red Tails (2012) en in die televisiereeks Family Affairs (1997).
Filmografie Rolprente 2012: Red Tails 2013: The Cosmonaut 2013: Open Desert
Televisiereekse 1997: Family Affairs 2006: Tripping Over 2007: Heroes and Villains 2013: The Cosmonaut: Transmedia Experience 2015: Supreme Tweeter
Televisierolprente 2010: An Old Fashioned Christmas
Video's 2015: KSyran: Intimacy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense