David Oakes (gebore 14 Oktober 1983) is 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cold Skin (2017) en in die televisiereekse The Borgias (2011) en Victoria (2016).
Filmografie Rolprente 2014: Love by Design 2014: Sins of a Father 2017: Cold Skin 2019: The Garden of Evening Mists
Televisiereekse 2009: Henry VIII: Mind of a Tyrant 2011: The Borgias 2016: Victoria
Televisierolprente 2014: Tsunami: Ten Years On 2016: Murder Games: The Life and Death of Breck Bednar
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983