Lachlan Nieboer (gebore 11 September 1981) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Into the White (2012), Charlie Countryman (2013), en Identicals (2015), en in die televisiereeks Torchwood (2006).

Filmografie Rolprente 2012: Into the White 2013: Charlie Countryman 2015: Identicals 2017: Trendy

Televisiereekse 2006: Torchwood

Televisierolprente 2018: Royal Hearts

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu