John Nolan (gebore 22 Mei 1938 – 11 April 2026) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Following (1998), Batman Begins (2005), The Dark Knight Rises (2012), en Dunkirk (2017).
Filmografie Rolprente 1978: Terror 1998: Following 2005: Batman Begins 2012: The Dark Knight Rises 2017: Dunkirk
Televisiereekse 1970: Doomwatch 2011: Person of Interest
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2026 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu