James Northcote (gebore 10 Oktober 1987) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Anna Karenina (2012), The Imitation Game (2014), en A United Kingdom (2016).

Filmografie Rolprente 2012: Anna Karenina 2014: The Imitation Game 2015: The Open 2016: A United Kingdom

Televisie 2024: Fool Me Once

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense