Neil Newbon (gebore 14 Augustus 1978) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Discovery of Heaven (2001) en Kingsglaive: Final Fantasy XV (2016), en in die televisiereeks As If (2001).

Filmografie Rolprente 2001: The Discovery of Heaven 2008: The Run 2014: Extinction 2016: Kingsglaive: Final Fantasy XV

Televisiereekse 2001: As If 2009: Henry VIII: Mind of a Tyrant

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1977