Die People's Revolutionary Movement (PRM) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in November 2016 gestig is deur die voormalige ANC-raadslid Nhlanhla Buthelezi in die provinsie KwaZulu-Natal. Hy is bekend vir sy sosiaal konserwatiewe standpunte (veral oor LGBT-regte). Die party het aan die 2019 nasionale en provinsiale verkiesings deelgeneem.
Verkiesingsresultate Nasionale verkiesings Verkiesing Stemme % Setels 2019 2 844 0,02 0
Verwysings
Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika