80px|links thumb|260px|Formule 1 logo Azerbeidjanse Grand Prix 2019 200px Datum 28 April 2019 Plek Bakoe-straatrenbaan Voorste wegspringplek Renjaer Valtteri Bottas Mercedes AMG Tyd 1:40.495 Vinnigste rondte Renjaer Charles Leclerc Ferrari Tyd 1:43.009 (ronde 50 van 51) Podium 1 Valtteri Bottas Mercedes AMG 2 Lewis Hamilton Mercedes AMG 3 Sebastian Vettel Ferrari Die 2019 Formule Een Azerbeidjanse Grand Prix is vir die derde keer op 28 April 2019 op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan gehou. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Bande Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf: + Bande vir gebruik te Bakoe Bande vir 'n droë baan Reënbande 55pxHard C2 55pxMedium C3 55pxSag C4 55pxTussen-in 55pxReën
Kwalifisering Verslag Ná kwalifisering, ontvang Alfa Romeo-jaer Antonio Giovinazzi 'n straf van tien wegspringplekke. Voor die rennaweek moes hy na sy derde elektroniese beheerstelsel van die seisoen oorskakel, terwyl slegs twee per jaar toegelaat word. Giovinazzi ontvangt tien plaatsen gridstraf voor GP Azerbeidzjan Red Bull-renjaer Pierre Gasly is verplig om uit die kuipe weg te spring, omrede hy nie by die weegbrug aangemeld het na die tweede vrye oefening nie, en sy span boonop daarna aan sy motor gewerk het. Gasly vertrekt uit pitlane in Baku na missen weegbrug
Robert Kubica moes ook uit die kuipe wegspring, omrede sy span besluit het om ná sy ongeluk tydens kwalifisering veranderings aan sy motor aan te bring en sodoende die reëls van die parc fermé oortree. Kubica tweede coureur bestraft met start vanuit pitstraat in Baku Verder is Kimi Räikkönen uit die kwalifiserende uitslag gediskwalifiseer omdat sy voorvlerk nie aan die tegniese regulasies voldoen het nie, wat beteken het dat hy ook uit die kuipe moes wegspring. Raikkonen gediskwalificeerd door te flexibele voorvleugel
Uitslag PosNoRenjaerVervaardigerK1K2K3Rooster 1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:42.026 1:41.500 1:40.495 1 2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:41.614 1:41.580 1:40.554 2 3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:42.042 1:41.889 1:40.797 3 4 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:41.727 1:41.388 1:41.069 4 5 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 1:42.249 1:41.870 1:41.593 5 6 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 1:42.324 1:42.221 1:41.681 6 7 4 Lando Norris McLaren-Renault 1:42.371 1:42.084 1:41.886 7 8 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1:42.140 1:42.381 1:42.424 17 9 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:42.059 1:42.082 1:43.068 Kuipe 10 16 Charles Leclerc Ferrari 1:41.426 1:41.995 geen tyd 8 11 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 1:41.936 1:42.398 9 12 3 Daniel Ricciardo Renault 1:42.486 1:42.477 10 13 23 Alexander Albon Toro Rosso-Honda 1:42.154 1:42.494 11 14 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:42.382 1:42.699 12 15 10 Pierre Gasly Red Bull-Honda 1:41.335 geen tyd Kuipe 16 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 1:42.630 13 17 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:43.407 14 18 27 Nico Hülkenberg Renault 1:43.427 15 19 63 George Russell Williams-Mercedes 1:45.062 16 20 88 Robert Kubica Williams-Mercedes 1:45.455 Kuipe 107% tyd: 1:48.428
Renuitslag duimnael|270px|Podium Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte 1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 51 1:31:52.942 1 25 2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 51 +1.524 2 18 3 5 Sebastian Vettel Ferrari 51 +11.739 3 15 4 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 51 +17.493 4 12 5 16 Charles Leclerc Ferrari 51 +1:09.107 8 11Charles Leclerc ontvang een punt vir die vinnigste rondte. 6 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 51 +1:16.416 5 8 7 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 51 +1:23.826 9 6 8 4 Lando Norris McLaren-Renault 51 +1:40.268 7 4 9 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 51 +1:43.816 13 2 10 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 50 +1 rondte Kuipe 1 11 23 Alexander Albon Toro Rosso-Honda 50 +1 rondte 11 12 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 50 +1 rondte 17 13 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 50 +1 rondte 12 14 27 Nico Hülkenberg Renault 50 +1 rondte 15 15 63 George Russell Williams-Mercedes 49 +2 rondtes 16 16 88 Robert Kubica Williams-Mercedes 49 +2 rondtes Kuipe DNF 10 Pierre Gasly Red Bull-Honda 38 Enjin Kuipe DNF 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 38 Remme 14 DNF 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 33 Ongelukskade 6 DNF 3 Daniel Ricciardo Renault 31 Skade ongeluk 10
Puntestand na die Grand Prix Renjaers Plek No. Renjaer Span Punte 1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 87 2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 86 3 5 Sebastian Vettel Ferrari 52 4 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 51 5 16 Charles Leclerc Ferrari 47 6 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 13 7 10 Pierre Gasly Red Bull-Honda 13 8 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 13 9 4 Lando Norris McLaren-Renault 12 10 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 8 11 27 Nico Hülkenberg Renault 6 12 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 6 13 3 Daniel Ricciardo McLaren-Renault 6 14 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 4 15 23 Alexander Albon Toro Rosso-Honda 3 16 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 1
Vervaardigers Plek Span Punte 1 Mercedes AMG 173 2 Ferrari 99 3 Red Bull-Honda 64 4 McLaren-Renault 18 5 Racing Point-BWT Mercedes 17 6 Alfa Romeo-Ferrari 13 7 Renault 12 8 Haas-Ferrari 8 9 Toro Rosso-Honda 4 10 Williams-Mercedes 0
Verwysings
Kategorie:Azerbeidjanse Grand Prix Azerbeidjan