Die Alliance for Transformation for All (ATA) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in 2018 gestig is om te beding vir die belange van die taxibedryf.

Die party is besig om hul te beywer vir subsidies aan die minibus taxi bedryf, en vir taxibestuurders om hul bedryf self te reguleer. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi Raad (Santaco) het hulself van die party gedistansieer.

Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.

Verkiesingsresultate Nasionale verkiesings Verkiesing Stemme % Setels 2019 14 266 0,08 0

Verwysings

Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika