Die Compatriots of South Africa (CSA) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat op die bruin mense in Suid-Afrika fokus, met die titel "Die Manifes van die Vergete Mense van Suid-Afrika".

Die party ondersteun onteiening van grond sonder vergoeding vir die afstammelinge van die Khoi, San, Griekwa en Boesmans.

Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.

Verkiesingsresultate Nasionale verkiesings Verkiesing Stemme % Setels 2019 3 406 0,02 0

Verwysings

Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika