duimnael|360px|Thomas Adès wat die Nasionale Jeugorkes van Groot-Brittanje in 2017 dirigeer in die Snape Maltings-konsertsaal.
Thomas Adès (* 1 Maart 1971 – ) is 'n Britse komponis, pianis en dirigent.
Kategorie:Britse komponiste Kategorie:Britse dirigente Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense