Sophie Rundle (gebore 21 April 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Episodes (2011), Peaky Blinders (2013), en Jamestown (2017).
Filmografie Televisiereekse 2011: Episodes 2012: The Bletchley Circle 2013: Peaky Blinders 2015: Dickensian 2015: Not Safe for Work 2016: Brief Encounters 2017: Jamestown 2018: Bodyguard
Televisierolprente 2015: An Inspector Calls
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu