Michelle Ryan (gebore 22 April 1984) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cockneys vs Zombies (2012) en The Last Photograph (2017), en in die televisiereekse Doctor Who (2005) en Bionic Woman (2007).
Filmografie Rolprente 2006: Cashback 2012: Cockneys vs Zombies 2012: The Man Inside 2015: Andron 2017: The Last Photograph
Televisiereekse 2005: Doctor Who 2007: Bionic Woman
Televisierolprente 2010: One Night in Emergency
Video's 2003: EastEnders: Slaters in Detention 2007: Mr. Bean's Wedding
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu