Iris Sadler (22 Maart 1908 – 12 Januarie 1991) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Half a Sixpence (1967), Mrs. Brown, You've Got a Lovely Daughter (1968), en Little Dorrit (1987), en in die televisiereeks Mind Your Language (1977).

Filmografie Rolprente 1967: Half a Sixpence 1968: Mrs. Brown, You've Got a Lovely Daughter 1987: Little Dorrit

Televisiereekse 1975: My Son Reuben 1977: Mind Your Language

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu