Madge Ryan (8 Januarie 1919 – 9 Januarie 1994) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Clockwork Orange (1971), Frenzy (1972), en The Lady Vanishes (1979), en in die televisiereeks London Belongs to Me (1977).

Filmografie Rolprente 1959: Witness in the Dark 1971: A Clockwork Orange 1972: Frenzy 1979: The Lady Vanishes 1989: Kokoda Crescent

Televisiereekse 1956: Armchair Theatre 1963: First Night 1971: Now Look Here 1977: London Belongs to Me 1993: The 10 Percenters

Televisierolprente 1962: The Slaughter of St. Teresa's Day 1962: Reunion Day 1962: The One Day of the Year 1963: Anna Christie 1983: Heartattack Hotel 1983: Events in a Museum

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu