Bonnie Langford (gebore 22 Julie 1964) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Doctor Who (1963), Just William (1976), en EastEnders (1985).

Filmografie Rolprente 1978: Wombling Free

Televisiereekse 1963: Doctor Who 1976: Just William 1982: On Safari 1983: The Hot Shoe Show 1983: Ultra Quiz 1984: Saturday Starship 1985: EastEnders 1988: Chatterbox 2003: That Was the Week We Watched

Televisierolprente 1978: Lena and Bonnie 2008: Hollyoaks Special: Summer's Got a Secret 2016: Sport Relief 2016: Eastenders - Stacey's Storyline Appeal

Video's 1994: Doctor Who: The Colin Baker Years 2007: Little Girl Lost

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu