Patricia Lawrence (19 November 1925 – 7 Maart 1993) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent A Room with a View (1985) en in die televisiereeks Tenko (1981).

Filmografie Rolprente 1985: A Room with a View

Televisiereekse 1967: Half Hour Story 1968: The Company of Five 1974: Intimate Strangers 1980: Nanny Knows Best 1981: Tenko 1981: Barriers

Televisierolprente 1959: The Highwayman 1987: Brimstone and Treacle

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu