Margaret Leahy (17 Augustus 1902 – 17 Februarie 1967) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Three Ages (1923).

Filmografie Rolprente 1923: Three Ages

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu