Mary Lawson (30 Augustus 1910 – 4 Mei 1941) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Radio Pirates (1935), Scrooge (1935), A Fire Has Been Arranged (1935), en House Broken (1936).
Filmografie Rolprente 1934: Colonel Blood 1934: Youthful Folly 1934: Trouble Ahead 1935: Radio Pirates 1935: Scrooge 1935: A Fire Has Been Arranged 1935: Can You Hear Me, Mother? 1935: Things Are Looking Up 1936: House Broken 1936: To Catch a Thief 1937: Cotton Queen 1938: Oh Boy!
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1941 Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu