Betty Lawford (1 Februarie 1912 – 20 November 1960) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lucky in Love (1929), Berkeley Square (1933), Love Before Breakfast (1936), en The Devil Thumbs a Ride (1947).

Filmografie Rolprente 1929: Lucky in Love 1929: Gentlemen of the Press 1929: The Return of Sherlock Holmes 1931: Secrets of a Secretary 1933: Berkeley Square 1936: Love Before Breakfast 1947: The Devil Thumbs a Ride

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1960 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu