Kōmei Abe (安部幸明 Abe Kōmei, 1 September 1911 – 28 Desember 2006) was 'n neo-klassieke Japannese komponis wat gespesialiseer het in strykkwartette. Hy het as beide tjellis en klarinetspeler opgetree.

Notas

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 2006