Karl Friedrich Abel, ook Carl Friedrich (22 Desember 1723 – 20 Junie 1787) was 'n Duitse komponis van die klassieke era. Hy was 'n hoog aangeskrewe speler van die viola da gamba en het 'n aansienlike hoeveelheid komposisies vir die instrument gekomponeer.

Kategorie:Duitse komponiste Kategorie:Geboortes in 1723 Kategorie:Sterftes in 1787