thumb|220px|Die vyf whaktoes van Islam: I. voor dagbreek (fadjer); II. middag (thoer), III. voor sonsondergang (asser); IV. ná sonsondergang (magrieb); V. laataand (isjaai).
Die isjaai (Arabies: صلاة العشاء, ṣalāt al-ʿišāʾ, "naggebed") is die laaste van vyf verpligte daaglikse gebede (salaah) wat Moslems moet doen.Kaart vir al vyf gebedsbeurte by qul.org
Die formele daaglikse gebede van Islam bestaan uit ’n verskillende aantal eenhede, wat rak'ats genoem word. Die isjaai het vier verpligte (fard) rak'ats, en nog twee aanbevole (soennah) rak'ats kan ook gedoen word. Die verpligte rak'ats in gemeenskapsgebed word hardop deur die imam voorgebid.
Vir ’n salaah om geldig te wees, moet dit binne die voorgeskrewe tyd gemaak word. Mense met ’n aanvaarbare rede het ’n langer tyd waarbinne hul gebed geldig sal wees.Significance of Offering the Isha and Maghrib Prayers and their Benefits, QuranReading-webtuiste, 29 Januarie 2015. Besoek op 14 Mei 2017
Verwysings
Eksterne skakels Hoe om die isjaai te maak, op YouTube 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Islamitiese begrippe Kategorie:Salaah Kategorie:Arabiese woorde